Walter geniet dit baie om deur ons boeke te blaai…en kan nie wag om self te kan lees nie!
Wat ‘n voorreg om te kan tuisskool. Ons al 3 geniet dit vreeslik en elke dag is ‘n nuwe leer-avontuur 🙂
1. A Well Mind 2. Beautiful Thinking: A well balanced mind, which exhibits GOODWILL and KINDNESS.